Karoo Ultra Marathon 2011

Karoo Ultra Marathon 2011
Date: 10 September 2011
Time: 06:00
Event Cost: 80km; R75; 21.1km; R40; 10km; R30; Temporary License; R20
Location: Engen 1-Stop, Voortrekker Street, Laingsburg

Description

The Karoo Ultra Marathon 2011 is a road running race covering 80km, 21.1km and 10km

Medals are presented to all finishers within the cut-off time and there will be a lucky prize draw.

Pre-entries are available, but you can also enter the night before race day.

Organised by

Organised by: Petro Buys
Phone: 073 654 1652

One Rating on “Karoo Ultra Marathon 2011”

  1. Sanet du Toit 14 September 2011 at 4:16 pm #
    Sanet du Toit's rating:

    Wiljy indie Karoo gaan hardloop?heeldag,waar die klipkoppies metjou praat,die son hier vlak agter jou skouer sit endie wind saggies in jou oor fluister”hou net aan”…..
    As jy skielik regop sit-dan’s die Karoo ultra marathon in Laingsburg definitief die race vir jou.
    Net9km korter as comrades,maar met n bekoring van sy eie.
    Wat maak die Karoo80km so spesiaal?veral asjy klaar Comrades en PPC en n5,30uur trailrun net die vorige naweek gehol het????kom Woensdag begin ek kriewel,ag en teen Donderdag gee ek oor-bel gou gou omte hoor of daar nog plek innie koshuis is,reel oorslaap vir die kinders en spring indie kar-oppad laingsburg toe!!!!!
    Vriendeliker mense sal jy nerens kry,waterpunte waar jy enige iets,van biltong,broodjies,braaiwors tot bier,kry!!waar almal op hul pos bly-totdat die laaste siel stadig verby skoffel,oppad dorptoe,waar n hartlike welkom,groot medalje en n regte boerebraai opjou wag!!!So waarvoor wag jy-skryf sommer nou in-ja NOU!!!ek het,alweer……

Rate this event

Did you take part in this event? Leave a star rating, write a review and hit submit.

You will need to rate the event before you can post your review.